Die storie van Glen en Kelly is net so mooi soos die fotos van hul troue. Mens hoor deesdae min van paartjie wat by โn kerk ontmoet hetโฆ Die dag toe die paartjie ook verloof geraak het is besonders spesiaal soos Kelly ons vertel.
Ons by Mooi Troues hou baie van verskillende elemente van Glen en Kelly se troue. Kelly se rok, en kant-materiaal is altyd โn wenner keuse by trourokke. Die post-redigering van die fotos neem ons terug na die 1960โs toe en gee die gevoel of ons nou na ons ouers se trou album kyk en dekor is aards met Goudkleur en takbokke wat die gevoel gee van Kersfees tyd. Die ou Ford, die strooimeisies wat amper hippie lyk, Glen wat op โn enkel bed met sy kitaar in die agtergrond en Kelly wat voor โn antiek spieรซl tafel klaar maak is elemente wat byvoeg tot die 1960โs gevoel. Dit lyk op die fotos of daar op Rock โn Roll musiek gedans wordโฆ
Was dit nie vir Kelly se tatoeรซermerk met die datums op haar arm van haar en Glen se ontmoeting, verlowing en trou datum nie sou ons was glo dit was โn troue van 50 jaar gelede.
Die troue is perfekte inspirasie vir die gewaagde paartjies; -en die wat โn Desember troue wil hou om Kersfees en familiebyeenkoms van liefde en lag. Ons hoop jul geniet Glen en Kelly se trou fotos en storie net soos ons dit geniet het.
Hoe het julle ontmoet?
Glen en ek het by die kerk ontmoet. Hy het geweet wie ek was, en toe sy suster kom hallo sรช vir die vriend wat saam my was, het Glen die kans geneem om homself te kom voor te stel aan my.
Hoe het julle verloof geraak?
Glen het voor gestel dat ons gaan op โn piekniek saam โn paar vriende. Daardie oggend het ons by die piekniek-plek, wat is โn pragtige private strand Cosy Bay genoem is, eerste aangekom. Ons het langs die strand geloop om te kyk vir die perfekte plek om te sit en wag vir ons vriende. Op pad langs die strand sien ek โn boodskap geskryf in die sand, saam met โn paar pragtige pienk rose. Aanvanklik het ek gedink ons het ongemaklik instap op iemand anders se verlowing, maar toe ek omdraai is Glen op een knie met โn pragtige ring in sy hand! Hy het my gevra om met hom te trou en ek natuurlik baie opgewonde JA gesรช.
Die res van die dag was vol verrassings. โn Wandeling op die strand, โn ontbyt in Kampsbaai, meer besoeke aan ons gunsteling plekke regoor Kaapstad, โn piekniek op Chapmanโs Peak, โn verrassing aandete met ons familie, en โn verrassing partytjie saam met vriende aan die einde van die aand. Ek is gewoonlik die beplanner in ons verhouding so dit het my verbaas dat Glen al die beplanning vir ons gedoen het, en hy het dit alles so goed gedoen!
Hoe lank het julle uitgegaan voordat julle getroud is?
Ons het vir byna vyf jaar uitgegaan voordat ons verloof geraak het. Trouens, ons vier ons vyf jaar herdenking โn maand nadat Glen my gevra het om te trou.
Enige advies wat julle aan ander paartjies kan gee?
Ek is โn trou koรถrdineerder, so ek het baie raad. Eindelik sal jou troudag โn baie onvergeetlike dag wees, maar dit is eintlik net een dag. Laat jou bruidegom, gesinne en bruid party toe om betrokke te wees in die beplanning, maak van dekor en om jul venue gereed vir te kry vir julle. Jy kan dit nie alles self doen en julle sal baie goeie herinneringe van die trou beplanning saam hรช! Daar is geen rede om โn โBridezillaโ te wees as jy โn span mense het om julle te help nie! En โn deel van daardie span is jou verskaffers. Ek werk slegs met die beste en vir my beteken dit bekostigbare verskaffers wat baie goed is in wat hulle doen.
Besoek Mooi Troues se aanlyn Trougids. Hier sal jy betroubare diensverskaffers in Suid-Afrika vind vir jou troudag vanaf enige plek waar jy โn internet konneksie het en โn toestel wat gekonnekteer is tot โn aktiewe internet konneksie, wees dit jou slimfoon, skootrekenaar of โn rekenaar. Ons het seker gemaak ons lys slegs betroubare diensverskaffers wat jy kan vertrou om hulle beste te gee vir jou troudag. Indien jy nie vind waarvoor jy soek nie, kontak ons asseblief.
Is jy โn diensverskaffer wat op Mooi Troues wil adverteer? Klik hier vir ons advertensie kostes.
Artikel Diensverskaffers:
- Bruidegom se Pak: Top Man
- Seremonie: Connect Church
- Fotograwe: Love Made Visible
- Koffie: Roast Republic