Johan & Mareli se selfdoen troue

Die troue van Johan en Mareli was op perde plaas in Mpumalanga gehou waar die paartjie se seremonie onder die bome was.  Die gaste het Mareli sien aankom in haar mooi wit rok met kant om die skouers op ‘n perdekar.  Ons is absoluut verlief op die dekor wat Mareli, haar ma en ouma self gedoen het.  Die perde was self nie skaam om model te speel terwyl Johan en Mareli geposeer het vir hul fotos.

Maandag se artikel was oor versteekte kostes en een van die punte was om familie en vriende betrokke te maak by jou trou reëlings.

Ons weet julle sal die troue se fotos geniet soos ons dit geniet het.

Johan&Mareli_0001Johan&Mareli_0002 Johan&Mareli_0003 Johan&Mareli_0004 Johan&Mareli_0005 Johan&Mareli_0006 Johan&Mareli_0007 Johan&Mareli_0008 Johan&Mareli_0009 Johan&Mareli_0010 Johan&Mareli_0011 Johan&Mareli_0012 Johan&Mareli_0013 Johan&Mareli_0014 Johan&Mareli_0015 Johan&Mareli_0016


Hoe het ons die eerste keer ontmoet?

3 April 2014.  Ons al twee is baie lief vir hardloop en het aangesluit by Nelspruit se marathon klub waar ons mekaar letterlik raak gehardloop het.  Dit was sonder twyfel liefde met die eerste oogopslag.  Ons het begin gesels, uitasem en moeg, maar die vlinders was reeds daar.


Johan&Mareli_0017 Johan&Mareli_0018 Johan&Mareli_0019 Johan&Mareli_0020 Johan&Mareli_0021 Johan&Mareli_0022 Johan&Mareli_0023 Johan&Mareli_0024


Hoe het ons verloof geraak?

12 Junie 2015.  Elf maande later het Johan ‘n Vrydag middag Mareli onkant gevang met ‘n skattejag.  Haar hele familie was betrokke en het gehelp.  Johan het Mareli deur hulle hele verhouding se hoogtepunte gevat waar elke familielid met ‘n protea en die volgende raaisel vir haar gewag het.  By die laaste punt, op ‘n berg buitekant Nelspruit, het Johan gewag op sy knieë en ‘n ring in die sak.


Johan&Mareli_0025 Johan&Mareli_0026 Johan&Mareli_0027 Johan&Mareli_0028 Johan&Mareli_0029 Johan&Mareli_0030 Johan&Mareli_0031 Johan&Mareli_0032 Johan&Mareli_0033 Johan&Mareli_0034 Johan&Mareli_0035 Johan&Mareli_0036 Johan&Mareli_0037 Johan&Mareli_0038 Johan&Mareli_0039 Johan&Mareli_0040 Johan&Mareli_0041 Johan&Mareli_0042 Johan&Mareli_0043 Johan&Mareli_0044 Johan&Mareli_0045


Hoe lank was ons saam voor jul getrou het?

Een en ‘n halwe jaar.


Johan&Mareli_0046 Johan&Mareli_0047 Johan&Mareli_0048 Johan&Mareli_0049 Johan&Mareli_0050 Johan&Mareli_0051 Johan&Mareli_0052 Johan&Mareli_0053 Johan&Mareli_0054 Johan&Mareli_0055 Johan&Mareli_0056 Johan&Mareli_0057 Johan&Mareli_0058 Johan&Mareli_0059 Johan&Mareli_0060 Johan&Mareli_0061 Johan&Mareli_0062 Johan&Mareli_0063 Johan&Mareli_0064


Advies wat ons aan ander paartjies kan gee?

Moenie laat klein jakkalsies julle troue bederf nie.  Die troue is net ‘n dag in jou lewe, die huwelik vir altyd.  Fokus op mekaar en moet nooit sê MY troue nie, want dit is ONS troue.


Johan&Mareli_0066 Johan&Mareli_0067 Johan&Mareli_0068 Johan&Mareli_0069 Johan&Mareli_0070 Johan&Mareli_0071 Johan&Mareli_0072 Johan&Mareli_0073 Johan&Mareli_0074 Johan&Mareli_0075 Johan&Mareli_0076 Johan&Mareli_0077 Johan&Mareli_0078 Johan&Mareli_0079 Johan&Mareli_0080 Johan&Mareli_0081 Johan&Mareli_0082 Johan&Mareli_0083

Besoek Mooi Troues se aanlyn Trougids.  Hier sal jy betroubare diensverskaffers in Suid-Afrika vind vir jou troudag vanaf enige plek waar jy ‘n internet konneksie het en ‘n toestel wat gekonnekteer is tot ‘n aktiewe internet konneksie, wees dit jou slimfoon, skootrekenaar of ‘n rekenaar.  Ons het seker gemaak ons lys slegs betroubare diensverskaffers wat jy kan vertrou om hulle beste te gee vir jou troudag.  Indien jy nie vind waarvoor jy soek nie, kontak ons asseblief.

Is jy ‘n diensverskaffer wat op Mooi Troues wil adverteer?  Klik hier vir ons advertensie kostes.

Artikel Diensverskaffers:

  • Venue: Dunkeld Country Estate
  • Fotograaf:  Marné van Dyk
  • Rok:  Bridal Room
  • Hare:  Anzel van Dyk van Paintbrushbeauty
  • Grimering:  Dinette Prinsloo
  • Dekor verhuring: Jean-Marie Steenberg Graphic Design
  • Skryfbehoeftes: Jean-Marie Steenberg Graphic Design
  • VideograafLudwig Sevenster en Darren Rix
  • Dekor: Meeste van ons dekor en trou goed is self gemaak deur Mareli, haar ma en ouma.