Ludwig & Judith se mooi troue

Ons deel vandag Ludwig en Judith se pragtige bosveld troue met jou.  Die paartjie se liefde het begin blom in die koshuis en nou nege jaar later is hulle getroud.  Die paartjie se troue gee nie net โ€˜n mooi buite gevoel nie, maar het ook moderne elemente wat so mooi inpas by die landskap waar hulle getrou het.  Soos die Blou en Goud dekor wat โ€˜n moderne element gee aan hulle mooi troue. Die paartjie het nie net โ€˜n mooi troue gehad nie, maar gee oor belangrike advies vir die paartjies wat besig is om hulle troue te beplan.  Lees meer oor die paartjie se storie en advies in die onderste Publikasie.

Ludwig en Judith se mooi troue_0001Ludwig en Judith se mooi troue_0003 Ludwig en Judith se mooi troue_0004 Ludwig en Judith se mooi troue_0005 Ludwig en Judith se mooi troue_0006 Ludwig en Judith se mooi troue_0007 Ludwig en Judith se mooi troue_0009 Ludwig en Judith se mooi troue_0010

Hoe het julle die eerste keer ontmoet?


Ons het ontmoet in die jaar 2006, by Hoรซrskool Nelspruit, albei van ons was koshuiskinders, en het toe met n geleentheid mekaar ontmoet en van daai dag af het die liefde begin blom.

Ludwig en Judith se mooi troue_0011 Ludwig en Judith se mooi troue_0012 Ludwig en Judith se mooi troue_0013 Ludwig en Judith se mooi troue_0014 Ludwig en Judith se mooi troue_0015 Ludwig en Judith se mooi troue_0016 Ludwig en Judith se mooi troue_0017 Ludwig en Judith se mooi troue_0018

Hoe het julle verloof geraak?


Ons albei is baie lief vir die bosveld. So op die 17de Augustus 2014, het Ludwig my in die Kruger Nasionale Park na n baie spesiale plekkie toe gevat waar geen publiek toegelaat word nie. En die was alles n verrassing. Ons het daar op n pragtige klip gaan sit, en toe ek weer kyk, toe is die man op sy knieรซ met die groot vraagโ€ฆ

Ludwig en Judith se mooi troue_0019 Ludwig en Judith se mooi troue_0020 Ludwig en Judith se mooi troue_0022 Ludwig en Judith se mooi troue_0023 Ludwig en Judith se mooi troue_0024 Ludwig en Judith se mooi troue_0025 Ludwig en Judith se mooi troue_0026 Ludwig en Judith se mooi troue_0027 Ludwig en Judith se mooi troue_0028

Advies vir die paartjie wat besig is om hulle troue te beplan?


Voor jy trou: Dis baie belangrik om te onthou dat jou troudag, is jou en jou man se dag, moenie te veel bekommerd wees oor materialistiese goed wat onnodig is nie. Die mense wat jy nooi maak jou troudag spesiaal, so nooi die mense wat regtig iets vir jou beteken. Spandeer geld op n goeie fotograaf/videograaf, die kos en jou Platejoggie.

Mens kan met โ€˜n klein begroting, goeie smaak en kreatiewe idees โ€˜n besondere troue hou!

Ludwig en Judith se mooi troue_0029 Ludwig en Judith se mooi troue_0030 Ludwig en Judith se mooi troue_0031 Ludwig en Judith se mooi troue_0032 Ludwig en Judith se mooi troue_0033

Advies aan jong-getroudes:


Deur al die jare wat ons al uitgegaan het, het ons geleer dat kommunikasie een van die belangrikste dinge is om n verhouding te kan laat werk. Praat oor elke dingetjie wat jou pla of oor iets wat jy wil weet. Geniet elke ding wat jy saam doen, maak kos saam, was saam skottelgoed, maak saam tuin, doen saam bybelstudie, dit is die tye wat aan n mens se verhouding bou en laat groei.

Ludwig en Judith se mooi troue_0034 Ludwig en Judith se mooi troue_0035 Ludwig en Judith se mooi troue_0036 Ludwig en Judith se mooi troue_0037 Ludwig en Judith se mooi troue_0038 Ludwig en Judith se mooi troue_0039 Ludwig en Judith se mooi troue_0040 Ludwig en Judith se mooi troue_0041 Ludwig en Judith se mooi troue_0042

    Artikel Diensverskaffers:

    Besoek Mooi Troues se aanlyn Trougids.  Hier sal jy betroubare diensverskaffers in Suid-Afrika vind vir jou troudag vanaf enige plek waar jy โ€˜n internet konneksie het en โ€˜n toestel wat gekonnekteer is tot โ€˜n aktiewe internet konneksie, wees dit jou slimfoon, skootrekenaar of โ€˜n rekenaar.  Ons het seker gemaak ons lys slegs betroubare diensverskaffers wat jy kan vertrou om hulle beste te gee vir jou troudag.  Indien jy nie vind waarvoor jy soek nie, kontak ons asseblief.

    Is jy โ€˜n diensverskaffer wat op Mooi Troues wil adverteer?  Klik hier vir ons advertensie kostes.

    Artikel Diensverskaffers: