Bevan & Andrea se mooi troue

Die troue van Bevan en Andrea is propvol oulike trou idees wat ons by Mooi Troues sal weet ons lesers sal inspireer.  Die kapel is regtig besonders,  oop en met mooi uitsigte wat die gaste laat voel hul sit in die natuur, tog is hul beskerm teen die Afrika son.

Ons is mal oor Andrea se mooi trourok, veral die detail op haar bors, elegant en klassiek.  Die trourok het haar perfek gekomplimenteer en sy het beeldskoon gelyk.

Die trouvenue se dekor was ook baie mooi en paartjies wat vir โ€˜n vintage gevoel wil gaan sal baie oulike trou idees van Bevan en Andrea se troue in die fotoโ€™s hieronder kry.

Bevan & Andrea se troue_0001 Bevan & Andrea se troue_0002 Bevan & Andrea se troue_0003

Hoe het jul die eerste keer ontmoet?


Ons was aanmekaar voorgestel is deur my suster, ons het gesels vir โ€˜n rukkie en toe besluit om te ontmoet vir koffie.

Dit was ongelooflik van die begin af.

Bevan & Andrea se troue_0004 Bevan & Andrea se troue_0005 Bevan & Andrea se troue_0019 Bevan & Andrea se troue_0020

Hoe het jul verloof geraak?


 Ons het verloof geraak in Parys, langs die Trocadero Fountains  met uitsig oor die Eiffel-toring wat verlig was.

open wedding chapel open wedding chapelBevan & Andrea se troue_0006 Bevan & Andrea se troue_0007 Bevan & Andrea se troue_0008

Hoe lank was jul saam voordat jul getrou het?


Ons het uitgegaan vir 3 en โ€˜n half jaar en was verloof  vir 5 maande voor ons getrou het.

Bevan & Andrea se troue_0009 bridemaids groomsmen strooimeisiesTavati Photography Tavati Photography Tavati PhotographyTavati Photography Tavati Photography Tavati PhotographyTavati Photography Tavati Photography Tavati Photography

Advies wat julle aan ander paartjies kan gee?


Net neem dit alles in en geniet om verloof te wees, dit gaan so vinnig verby.  Dit is so โ€˜n spesiale gevoel, maar neem in elke fase en geniet dit.  Moenie bekommerd wees nie oor die klein dingetjies, hulle is geneig om uitgesorteer te word.  Fokus op mekaar en mekaar te maak mekaar se nommer 1 prioriteit, moenie verlore raak in die beplanningsproses.

Vintage trou dekor Vintage trou dekor Vintage trou dekor Red Ivory Bevan & Andrea se troue_0030 Bevan & Andrea se troue_0031

Besoek Mooi Troues se aanlyn Trougids.  Hier sal jy betroubare diensverskaffers in Suid-Afrika vind vir jou troudag vanaf enige plek waar jy โ€˜n internet konneksie het en โ€˜n toestel wat gekonnekteer is tot โ€˜n aktiewe internet konneksie, wees dit jou slimfoon, skootrekenaar of โ€˜n rekenaar.  Ons het seker gemaak ons lys slegs betroubare diensverskaffers wat jy kan vertrou om hulle beste te gee vir jou troudag.  Indien jy nie vind waarvoor jy soek nie, kontak ons asseblief.

Is jy โ€˜n diensverskaffer wat op Mooi Troues wil adverteer?  Klik hier vir ons advertensie kostes.

Artikel Diensverskaffers: