Sebastian & Genna se selfdoen troue

Vandag se publikasie is besonders mooi en die dekor van selfdoen troue is deur die bruid en haar ma gedoen.  Die dekor is absoluut simplisties en wit en die paartjie het hul grootdag by Laurent @ Lourensford gehou.  Minder is meer werk definitief by die selfdoen troue en die fokus is op die liefde tussen die paartjie.  Dankie aan Boy Meets Girl vir die ongelooflike mooi foto’s wat ons met Mooi Troues se lesers kan deel

GennaEnSab_0002 GennaEnSab_0004 GennaEnSab_0005 GennaEnSab_0006 GennaEnSab_0007 GennaEnSab_0008 GennaEnSab_0009 GennaEnSab_0010

Hoe het jul die eerste keer ontmoet?


Ons het in graad 8 ontmoet toe Sebastian verhuis het na Suid-Afrika vanaf die Kongo DRK.

GennaEnSab_0011 GennaEnSab_0013 GennaEnSab_0014 GennaEnSab_0015 GennaEnSab_0016 GennaEnSab_0017 GennaEnSab_0018 GennaEnSab_0019 GennaEnSab_0020GennaEnSab_0021 GennaEnSab_0022 GennaEnSab_0023

Hoe het julle verloof geraak?


 Sebastian het my bo na Tafelberg geneem waar hy ‘n bottel sjampanje oopgemaak het terwyl hy gewag vir die son om te sak en toe het hy op sy een knie gegaan.

GennaEnSab_0024 GennaEnSab_0025 GennaEnSab_0026 GennaEnSab_0027 GennaEnSab_0028

Hoe lank was jul saam voor jul troue?


Ons het uitgegaan tot aan die einde van die hoërskool loopbaan toe Sebastian na België gegaan het.  Vir vier jaar het ons  glad nie gekommunikeer nie.  Ons het weer ontmoet in 2011 toe Sebastian terug gekeer het na Suid-Afrika vir ‘n besoek … Dit was asof niks ooit verander het nie.  So altesaam, het ons vir 8 jaar uitgegaan voordat ons getrou het.

GennaEnSab_0030GennaEnSab_0031

Advies wat jul aan ander paartjies kan gee?


 Jy weet in jou hart wie die persoon is met wie jy sal trou.  Vertrou jou hart en laat God lei!

GennaEnSab_0032 GennaEnSab_0033 GennaEnSab_0034 GennaEnSab_0035 GennaEnSab_0036 GennaEnSab_0037 GennaEnSab_0038 GennaEnSab_0039 GennaEnSab_0040

[section=Klik hier vir meer diensverskaffers]

Besoek Mooi Troues se aanlyn Trougids.  Hier sal jy betroubare diensverskaffers in Suid-Afrika vind vir jou troudag vanaf enige plek waar jy ‘n internet konneksie het en ‘n toestel wat gekonnekteer is tot ‘n aktiewe internet konneksie, wees dit jou slimfoon, skootrekenaar of ‘n rekenaar.  Ons het seker gemaak ons lys slegs betroubare diensverskaffers wat jy kan vertrou om hulle beste te gee vir jou troudag.  Indien jy nie vind waarvoor jy soek nie, kontak ons asseblief.

Is jy ‘n diensverskaffer wat op Mooi Troues wil adverteer?  Klik hier vir ons advertensie kostes.

Artikel Diensverskaffers:

[endsection]