Wimpie & Alzanne se selfdoen troue

Doen-dit-self troues is ʼn baie groot tendens en daarom is ons opgewonde om dié oulike selfdoen troue van Wimpie en Alzanne met jul te deel.

Wimpie en Alzanne_0001Wimpie en Alzanne_0002 Wimpie en Alzanne_0003 Wimpie en Alzanne_0004


Hoe het julle die eerste keer ontmoet?

Ek en Wimpie het ontmoet deur ʼn vriend in die kaap en van daardie dag af onthou ek net Sjokolades en “dessert dates” in Groenpunt. My voete was behoorlik onder my uitgeslaan.


Wimpie en Alzanne_0005 Wimpie en Alzanne_0006 Wimpie en Alzanne_0007 Wimpie en Alzanne_0008 Wimpie en Alzanne_0009 Wimpie en Alzanne_0010 Wimpie en Alzanne_0011


Hoe het julle verloof geraak?

Dit het katte en honde gereën die naweek toe Wimpie vir my sê ek moet my tas pak want ons gaan kamp. Al die kamp toerusting was gelaai terwyl ek gedink het dis een groot grap en dat ons sou verkluim in die koue. Dit was toe ʼn groot verassing toe ons stilhou by n snoesige hout huisie in die Wildernis woud waar hy met ʼn asemrowende sonsondergang vir my die groot vraag gevra het. My antwoord was natuurlik ʼn duisend Ja’s.


Wimpie en Alzanne_0012 Wimpie en Alzanne_0013 Wimpie en Alzanne_0014 Wimpie en Alzanne_0015 Wimpie en Alzanne_0017


Hoe lank was julle saam voor jul getrou het?

Ons was vir 2 jaar saam voor ons getrou het en 5 maande verloof.


Wimpie en Alzanne_0018 Wimpie en Alzanne_0019 Wimpie en Alzanne_0020 Wimpie en Alzanne_0021 Wimpie en Alzanne_0022 Wimpie en Alzanne_0023 Wimpie en Alzanne_0024 Wimpie en Alzanne_0025 Wimpie en Alzanne_0026 Wimpie en Alzanne_0027 Wimpie en Alzanne_0028 Wimpie en Alzanne_0029 Wimpie en Alzanne_0030 Wimpie en Alzanne_0031 Wimpie en Alzanne_0032 Wimpie en Alzanne_0033


Advies wat julle aan ander paartjies kan gee?

As jy ʼn doen dit self troue reël betrek jou vriende en familie om te help met jou plannetjies en begin vroeg in die werk spring. ʼn Mens kan ʼn mooi en baie lekker troue rëel in ʼn kort tydjie as jy ʼn paar hande het om te help.


Wimpie en Alzanne_0034 Wimpie en Alzanne_0035 Wimpie en Alzanne_0036 Wimpie en Alzanne_0037 Wimpie en Alzanne_0038 Wimpie en Alzanne_0039 Wimpie en Alzanne_0040 Wimpie en Alzanne_0041 Wimpie en Alzanne_0042 Wimpie en Alzanne_0043 Wimpie en Alzanne_0044 Wimpie en Alzanne_0045 Wimpie en Alzanne_0046

[section=Klik hier vir meer diensverskaffers]

Besoek Mooi Troues se aanlyn Trougids.  Hier sal jy betroubare diensverskaffers in Suid-Afrika vind vir jou troudag vanaf enige plek waar jy ‘n internet konneksie het en ‘n toestel wat gekonnekteer is tot ‘n aktiewe internet konneksie, wees dit jou slimfoon, skootrekenaar of ‘n rekenaar.  Ons het seker gemaak ons lys slegs betroubare diensverskaffers wat jy kan vertrou om hulle beste te gee vir jou troudag.  Indien jy nie vind waarvoor jy soek nie, kontak ons asseblief.

Is jy ‘n diensverskaffer wat op Mooi Troues wil adverteer?  Klik hier vir ons advertensie kostes.

Artikel Diensverskaffers:

  • Fotograaf: Jaco Vollgraaff en Abbi Knell
  • Venue en Spyseniering: Uitsig Venue
  • Hare en Grimering: Wilna Allpass
  • Blomme en dekor: Bruid self en Skoonma
  • Trourok: Pebbles in Voorbaai

[endsection]