Ons deel vandag die vrolike troue met jul van Ryno en Anje. Ons is dol oor die dekor elemente gekombineer met die kleure van die blomme. Die paartjie het hul troue gevier by The Nutcracker Country Venue Parys, Vrystaat.
Hoe het julle ontmoet?
Ons het op Hoërskool ontmoet in die kafeteria. Ek was 14 jaar en Ryno 15 jaar oud. Hy het my in die ry sien staan en besluit om ook ietsie te koop sodat hy met my kan ‘n geselsie kan aankoop. Ons is toe vriende van daar af.
Hoe het julle verloof geraak?
Op die bo-punt van ‘n berg wat ons uitgeklim het in die Drakensberge.
Hoe lank was jul saam voordat jul getrou het?
4 jaar en 8 maande
Advies wat jul aan ander paartjies kan gee?
Kommunikeer met mekaar! Maak seker jy luister, en moet nooit aanname maak nie, maak eerder seker.
[section=Klik hier vir meer diensverskaffers]
Besoek Mooi Troues se aanlyn Trougids. Hier sal jy betroubare diensverskaffers in Suid-Afrika vind vir jou troudag vanaf enige plek waar jy ‘n internet konneksie het en ‘n toestel wat gekonnekteer is tot ‘n aktiewe internet konneksie, wees dit jou slimfoon, skootrekenaar of ‘n rekenaar. Ons het seker gemaak ons lys slegs betroubare diensverskaffers wat jy kan vertrou om hulle beste te gee vir jou troudag. Indien jy nie vind waarvoor jy soek nie, kontak ons asseblief.
Is jy ‘n diensverskaffer wat op Mooi Troues wil adverteer? Klik hier vir ons advertensie kostes.
Artikel Diensverskaffers:
- Fotograaf: D’amor Photography
- Bloemis: Samantha Richardson
- Haarkapster: Reinette le Hanie
- Grimering: Theresa
- Venue: The Nutcracker Wedding Venue Parys