Simone en Louis se verlowing fotosessie was in ʼn mooi beboste tuin in Limpopo gehou en die twee was later in die dam! Die natuur is maar net ʼn mooi ding.
Hoe het julle die eerste keer ontmoet?
Ons was saam op skool gewees.
Hoe het julle verloof geraak?
Ons het verloof geraak op Haenertsburg by Cheerio tuine. ʼn Romantiese piekniek onder dig bome wat uitkyk oor ʼn dam met die mooiste blomme. Dit het baie gereën maar die dig bome het ʼn sambreel oor ons gevorm. Dit was die mooiste en romantiese oomblik gewees van ons lewes..
Wanneer beplan julle om te trou?
Ons het 7 Februarie 2015 getrou.
[section=Klik hier vir meer diensverskaffers]Besoek Mooi Troues se aanlyn Trougids. Hier sal jy betroubare diensverskaffers in Suid-Afrika vind vir jou troudag vanaf enige plek waar jy ‘n internet konneksie het en ‘n toestel wat gekonnekteer is tot ‘n aktiewe internet konneksie, wees dit jou slimfoon, skootrekenaar of ‘n rekenaar. Ons het seker gemaak ons lys slegs betroubare diensverskaffers wat jy kan vertrou om hulle beste te gee vir jou troudag. Indien jy nie vind waarvoor jy soek nie, kontak ons asseblief.
Is jy ‘n diensverskaffer wat op Mooi Troues wil adverteer? Klik hier vir ons advertensie kostes.
Artikel Diensverskaffers:
- Fotograaf: Nikki van den Heever
- Plek: Pavetta Country House ,Magoebaskloof, Limpopo