Vandag deel ons met jul die eerste gestileerde fotosessie van 6. Die 6 spanne het ingeskryf vir ʼn Mooi Troues kompetisie. Ons deel die fotosessies met jul in geen spesifieke volg orde. Hoop jul word goed geïnspireerd deur die fotosessies propvol trou inspirasie.
Vertel ons van die fotosessie
Hierdie vrolike foto sessie wys helder somer blomme vir ʼn moderne blomme troudag. Die tema agter hierdie troue is een wat sal werk vir alle bruide wat ʼn indruk wil maak en ons was gek oor die verskillende teksture wat gebruik was. Vir hierdie blomme aanskou het ons gekies om te werk met ʼn kombinasie van sagte groen, room en pastel kleure met ‘n plof van koraal, pers, salamander en kanarie geel.
[section=Klik hier vir meer diensverskaffers]
Besoek Mooi Troues se aanlyn Trougids. Hier sal jy betroubare diensverskaffers in Suid-Afrika vind vir jou troudag vanaf enige plek waar jy ‘n internet konneksie het en ‘n toestel wat gekonnekteer is tot ‘n aktiewe internet konneksie, wees dit jou slimfoon, skootrekenaar of ‘n rekenaar. Ons het seker gemaak ons lys slegs betroubare diensverskaffers wat jy kan vertrou om hulle beste te gee vir jou troudag. Indien jy nie vind waarvoor jy soek nie, kontak ons asseblief.
Is jy ʼn diensverskaffer wat op Mooi Troues wil adverteer? Klik hier vir ons advertensie kostes.
Artikel Diensverskaffers:
- Blomme, stilering + dekor: I do box
- Fotograaf: Michelle Bauermeister Weddings
- Skryfbehoeftes: Pretty in Stains
- Hare en Grimering: Skoonlief
- Trou Rok: Eve’s Bridal Wear
- Eetgerei: Bespoke Gift Registry