Roche & Cheryl se plaas troue

Roche en Cheryl het mekaar ontmoet by die Afrikaanse fees Aardklop, wat teater, musiek en ander kunste behels, wat jaarliks in Potchefstroom gehou word. Aardklop spog met ope-lug markie en vertonings wat baie verskeie lokale in en om Potchefstroom gehou.

Roche en Cheryl is mal oor braai in die veld op hul onder die sterre en dis waar Roche die moed bymekaar geskraap het om die groot vraag te vra.

Wedding in Gauteng - mooitroues.co.za_0001Wedding in Gauteng - mooitroues.co.za_0002 Wedding in Gauteng - mooitroues.co.za_0003 Wedding in Gauteng - mooitroues.co.za_0004 Wedding in Gauteng - mooitroues.co.za_0005

Hoe het julle die eerste keer ontmoet?


Ons het ontmoet deur ‘n gesamentlike vriend tydens Aardklop.

Wedding in Gauteng - mooitroues.co.za_0006 Wedding in Gauteng - mooitroues.co.za_0007Wedding in Gauteng - mooitroues.co.za_0008 Wedding in Gauteng - mooitroues.co.za_0009 Wedding in Gauteng - mooitroues.co.za_0010 Wedding in Gauteng - mooitroues.co.za_0011

Hoe het julle verloof geraak?


Ons het ‘n lekker vleisie,bottel wyn (en ook ons geliefde honde) gevat en in die veld op die plaas, onder een van die mooiste Kameeldoringbome ‘n vuurtjie aangesteek met die doel om ‘n vleisie te braai.  Toe ek weer sien toe staan hy voor my op sy knie…

Wedding in Gauteng - mooitroues.co.za_0012 Wedding in Gauteng - mooitroues.co.za_0013 Wedding in Gauteng - mooitroues.co.za_0014 Wedding in Gauteng - mooitroues.co.za_0015 Wedding in Gauteng - mooitroues.co.za_0016 Wedding in Gauteng - mooitroues.co.za_0017 Wedding in Gauteng - mooitroues.co.za_0018 Wedding in Gauteng - mooitroues.co.za_0019

Hoe lank was julle saam voor jul getrou het?


Ons was presies 8jaar en twee maande saam. Hy et my op 21 Desember 2006 gevra om sy meisie te wees en ons het op die 21ste Februarie 2015  getrou.

Wedding in Gauteng - mooitroues.co.za_0020 Wedding in Gauteng - mooitroues.co.za_0021 Wedding in Gauteng - mooitroues.co.za_0022 Wedding in Gauteng - mooitroues.co.za_0023 Wedding in Gauteng - mooitroues.co.za_0024

Advies wat julle aan ander paartjies kan gee?


As iets jou pla, praat met mekaar of praat dit uit. Respekteer mekaar.

Wedding in Gauteng - mooitroues.co.za_0025 Wedding in Gauteng - mooitroues.co.za_0026 Wedding in Gauteng - mooitroues.co.za_0027 Wedding in Gauteng - mooitroues.co.za_0028 Wedding in Gauteng - mooitroues.co.za_0029 Wedding in Gauteng - mooitroues.co.za_0030

[section=Klik hier vir meer diensverskaffers]

Besoek Mooi Troues se aanlyn Trougids.  Hier sal jy betroubare diensverskaffers in Suid-Afrika vind vir jou troudag vanaf enige plek waar jy ‘n internet konneksie het en ‘n toestel wat gekonnekteer is tot ‘n aktiewe internet konneksie, wees dit jou slimfoon, skootrekenaar of ‘n rekenaar.  Ons het seker gemaak ons lys slegs betroubare diensverskaffers wat jy kan vertrou om hulle beste te gee vir jou troudag.  Indien jy nie vind waarvoor jy soek nie, kontak ons asseblief.

Is jy ‘n diensverskaffer wat op Mooi Troues wil adverteer?  Klik hier vir ons advertensie kostes.

Artikel Diensverskaffers:

[endsection]