Juan & Minette se pragtige plaastroue

Die Pen-Pêl sisteem waar jy geselskap in die  koerant of tydskrif is oudmodies en boonop gevaarlik. Sosiale Media is al vir ‘n geruime tyd ‘n algemene ding in ons daaglikse lewens.

Ook wil party mense nie in die Kuberruimte se klêts-kamers gesels en mense ontmoet nie. Dus is Facebook ‘n goeie platform om vriende en moontlike lewens maats te ontmoet, veral as jul ‘n gesamentlike vriende of belangstellings het.

Lees oor Juan en Minette se liefdesverhaal hieronder.

Juan & Minette se troue soos op Mooi Troues_0002 Juan & Minette se troue soos op Mooi Troues_0003 Juan & Minette se troue soos op Mooi Troues_0004 Juan & Minette se troue soos op Mooi Troues_0005 Juan & Minette se troue soos op Mooi Troues_0006 Juan & Minette se troue soos op Mooi Troues_0007 Juan & Minette se troue soos op Mooi Troues_0008

Hoe het julle die eerste keer ontmoet?


Ons eerste amptelike ontmoeting het 5 Mei 2009 op die O.R. Thambo lughawe plaasgevind waar ek vir Juan opgelaai het met sy terugkoms van Frankryk. Egter het ons 2 maande voor dit deur ‘n gemeenskaplike kennis op Facebook met mekaar begin gesels…Juan sê nou nog ek het hom “gestalk”.

Juan & Minette se troue soos op Mooi Troues_0009 Juan & Minette se troue soos op Mooi Troues_0010 Juan & Minette se troue soos op Mooi Troues_0011 Juan & Minette se troue soos op Mooi Troues_0012

Hoe het julle verloof geraak?


My vriendin het my gevra om na werk saam met haar by ‘n plaas kombuis te gaan koffie drink. Terwyl ons op die grondpad gesels ons volgende draai maak sien ek toe die bordjies…1987 dae, 282 weke, 65 maande, 5.5 jaar en Juan wat onder in die grondpad aangeloop kom…dadelik het die trane begin rol, die laaste bordjie wat se “sal jy my verewig wees”…. dit was UITEINDELIK hier.

Juan & Minette se troue soos op Mooi Troues_0013 Juan & Minette se troue soos op Mooi Troues_0014 Juan & Minette se troue soos op Mooi Troues_0015 Juan & Minette se troue soos op Mooi Troues_0016 Juan & Minette se troue soos op Mooi Troues_0017 Juan & Minette se troue soos op Mooi Troues_0018 Juan & Minette se troue soos op Mooi Troues_0019

Hoe lank was julle saam voor jul getrou het?


5 jaar en 8 maande

Juan & Minette se troue soos op Mooi Troues_0020 Juan & Minette se troue soos op Mooi Troues_0021 Juan & Minette se troue soos op Mooi Troues_0022 Juan & Minette se troue soos op Mooi Troues_0023 Juan & Minette se troue soos op Mooi Troues_0024 Juan & Minette se troue soos op Mooi Troues_0025

Advies wat julle aan ander paartjies kan gee?


Maak nie saak hoeveel goed verkeerd gaan voor die troue of selfs op die dag nie, moet nie toelaat dat enige iets jul vreugde steel nie…dis jul dag!

Juan & Minette se troue soos op Mooi Troues_0026 Juan & Minette se troue soos op Mooi Troues_0027 Juan & Minette se troue soos op Mooi Troues_0028 Juan & Minette se troue soos op Mooi Troues_0029 Juan & Minette se troue soos op Mooi Troues_0030

Besoek Mooi Troues se aanlyn Trougids.  Hier sal jy betroubare diensverskaffers in Suid-Afrika vind vir jou troudag vanaf enige plek waar jy ‘n internet konneksie het en ‘n toestel wat gekonnekteer is tot ‘n aktiewe internet konneksie, wees dit jou slimfoon, skootrekenaar of ‘n rekenaar.  Ons het seker gemaak ons lys slegs betroubare diensverskaffers wat jy kan vertrou om hulle beste te gee vir jou troudag.  Indien jy nie vind waarvoor jy soek nie, kontak ons asseblief.

Is jy ‘n diensverskaffer wat op Mooi Troues wil adverteer?  Klik hier vir ons advertensie kostes.

Artikel Diensverskaffers: