Gebrande Herfs trou inspirasie

‘n Aaklige ramp het die Kaap se Suidelike Peninsula getref waar vele hektaar grond gebrand het.  Dit was ‘n vreeslike moeilike tyd en dit was wonderlik om te sien hoe so ‘n tragedie ‘n gemeenskap kan saam bring om te help waar en hoe hul kan.  Die vure het hul duidelike merk van verwoesting agter gelaat in verskillende areas om Kaapstad. Die gestileerde trou inspirasie was inspireer om iets mooi uit die verwoesting te bring.

Afrikaans Trou Inspirasie - Herfs Fotosessie_0001 Afrikaans Trou Inspirasie - Herfs Fotosessie_0019 Afrikaans Trou Inspirasie - Herfs Fotosessie_0018 Afrikaans Trou Inspirasie - Herfs Fotosessie_0017Afrikaans Trou Inspirasie - Herfs Fotosessie_0015 Afrikaans Trou Inspirasie - Herfs Fotosessie_0014 Afrikaans Trou Inspirasie - Herfs Fotosessie_0013 Afrikaans Trou Inspirasie - Herfs Fotosessie_0012 Afrikaans Trou Inspirasie - Herfs Fotosessie_0011 Afrikaans Trou Inspirasie - Herfs Fotosessie_0010 Afrikaans Trou Inspirasie - Herfs Fotosessie_0009 Afrikaans Trou Inspirasie - Herfs Fotosessie_0008Afrikaans Trou Inspirasie - Herfs Fotosessie_0007 Afrikaans Trou Inspirasie - Herfs Fotosessie_0006 Afrikaans Trou Inspirasie - Herfs Fotosessie_0005 Afrikaans Trou Inspirasie - Herfs Fotosessie_0004 Afrikaans Trou Inspirasie - Herfs Fotosessie_0003 Afrikaans Trou Inspirasie - Herfs Fotosessie_0002

Klik hier vir meer diensverskaffers

Besoek Mooi Troues se aanlyn Trougids.  Hier sal jy betroubare diensverskaffers in Suid-Afrika vind vir jou troudag vanaf enige plek waar jy ‘n internet konneksie het en ‘n toestel wat gekonnekteer is tot ‘n aktiewe internet konneksie, wees dit jou slimfoon, skootrekenaar of ‘n rekenaar.  Ons het seker gemaak ons lys slegs betroubare diensverskaffers wat jy kan vertrou om hulle beste te gee vir jou troudag.  Indien jy nie vind waarvoor jy soek nie, kontak ons asseblief.

Is jy ‘n diensverskaffer wat op Mooi Troues wil adverteer?  Klik hier vir ons advertensie kostes.

Artikel Diensverskaffers:

Baie dankie aan almal wat betrokke was by die fotosessie