Volgens Gary Chapman se boek “The 5 Love Languages” is “Acts of services” een taal van liefde en dis hoe Chantel en Dyllon ontmoet het. Ons gaan nie te veel verklap nie so lees meer hieronder. Geniet die oulike plaas verlowing fotosessie.
Hoe het jul ontmoet?
Ons het by die Dros restaurant ontmoet op Vroue dag in 2006 toe ek eintlik saam my sussie uit gegaan het vir ete, Dyllon was ons kelner en het ons bedien vir die aand! Liefde met eerste oogopslag!
Hoe het jul verloof geraak?
Byna amper ʼn dekade het verby gegaan voordat ons verloof geraak het een aand by die One & Only hotel in Kaapstad. Die mees romantiese aand in albei van ons se lewens!
Wanneer was jul troue?
Ons trou 14 February 2015 die mees romanties en gepaste datum vir ons as ‘n paartjie.
[section=Klik hier vir meer diensverskaffers]Besoek Mooi Troues se aanlyn Trougids. Hier sal jy betroubare diensverskaffers in Suid-Afrika vind vir jou troudag vanaf enige plek waar jy ‘n internet konneksie het en ‘n toestel wat gekonnekteer is tot ‘n aktiewe internet konneksie, wees dit jou slimfoon, skootrekenaar of ‘n rekenaar. Ons het seker gemaak ons lys slegs betroubare diensverskaffers wat jy kan vertrou om hulle beste te gee vir jou troudag. Indien jy nie vind waarvoor jy soek nie, kontak ons asseblief.
Is jy ‘n diensverskaffer wat op Mooi Troues wil adverteer? Klik hier vir ons advertensie kostes.
Artikel Diensverskaffers:
- Fotograaf: Sonje Ludwick