Marc & Trish se kleurvolle plaastroue

Marc het Trish op ‘n staptog geneem op pragtige Tafelberg. Na omtrent 5km se stap het Marc die groot vraag gevra, met ‘n speel-speel ring – waarvoor Trish baie dankbaar is, want na al die opgewondenheid en sjampanje het sy perongeluk die ring teen die berg laat afval.

Die paartjie was in die sewende hemel op hul troudag wat oor twee dae gestrek het. Familie en vriende het aan aktiwiteite deel geneem saam met die paartjie om dit ‘n onvergeetlike geleentheid te maak. Die dekor was asemrowend en die paartjie kon nie vir beter gaste en diensverskaffers gevra het nie.

Trish se raad vir bruide is om die beplanningsfase te geniet en nie dinge te veel te kompliseer nie, hou dit eenvoudig.

Trish & Marc se troue soos op www.mooitroues.co.za_0001Trish & Marc se troue soos op www.mooitroues.co.za_0002 Trish & Marc se troue soos op www.mooitroues.co.za_0003 Trish & Marc se troue soos op www.mooitroues.co.za_0004 Trish & Marc se troue soos op www.mooitroues.co.za_0005 Trish & Marc se troue soos op www.mooitroues.co.za_0006 Trish & Marc se troue soos op www.mooitroues.co.za_0007 Trish & Marc se troue soos op www.mooitroues.co.za_0008 Trish & Marc se troue soos op www.mooitroues.co.za_0009 Trish & Marc se troue soos op www.mooitroues.co.za_0010

Hoe het julle verloof geraak?


Marc het my op ‘n staptog geneem teen Tafelberg uit. Na omtrent 5km, toe ek al uitgeput was en reg is vir ietsie eet, dring Marc aan ons stap nog bietjie om die perfekte piekniek plek te kry. Ons find toe die perfekte plek, waar Marc die groot vraag vra, met ‘n speel-speel ring – waarvoor ek dankbaar is, want na al die opgewondenheid en sjampanje laat val ek per ongeluk die ring en dit rol toe teen die afgrond af! Ons moes seker nog twee ure terug stap en het saam met vriende en familie gevier.

Trish & Marc se troue soos op www.mooitroues.co.za_0011 Trish & Marc se troue soos op www.mooitroues.co.za_0012 Trish & Marc se troue soos op www.mooitroues.co.za_0013 Trish & Marc se troue soos op www.mooitroues.co.za_0014 Trish & Marc se troue soos op www.mooitroues.co.za_0015 Trish & Marc se troue soos op www.mooitroues.co.za_0016 Trish & Marc se troue soos op www.mooitroues.co.za_0017

Wat het julle troudag so spesiaal gemaak?


Ons het dit oor twee dae gehou en al ons vriende en familie betrek by die reëlings en aktiwiteite van die begin af, so die hele proses was baie lekker en ‘n spesiale tyd saam met familie.

Trish & Marc se troue soos op www.mooitroues.co.za_0018 Trish & Marc se troue soos op www.mooitroues.co.za_0019 Trish & Marc se troue soos op www.mooitroues.co.za_0020 Trish & Marc se troue soos op www.mooitroues.co.za_0021

Raad vir ander paartjies:


Wees agtermekaar, maar moet nie stres oor die klein goedjies nie! Geniet die beplanning en moenie dinge te veel kompliseer nie.

Trish & Marc se troue soos op www.mooitroues.co.za_0022 Trish & Marc se troue soos op www.mooitroues.co.za_0023 Trish & Marc se troue soos op www.mooitroues.co.za_0024 Trish & Marc se troue soos op www.mooitroues.co.za_0025 Trish & Marc se troue soos op www.mooitroues.co.za_0026 Trish & Marc se troue soos op www.mooitroues.co.za_0027 Trish & Marc se troue soos op www.mooitroues.co.za_0028 Trish & Marc se troue soos op www.mooitroues.co.za_0029 Trish & Marc se troue soos op www.mooitroues.co.za_0030 Trish & Marc se troue soos op www.mooitroues.co.za_0031 Trish & Marc se troue soos op www.mooitroues.co.za_0032 Trish & Marc se troue soos op www.mooitroues.co.za_0033

Besoek Mooi Troues se aanlyn Trougids.  Hier sal jy betroubare diensverskaffers in Suid-Afrika vind vir jou troudag vanaf enige plek waar jy ‘n internet konneksie het en ‘n toestel wat gekonnekteer is tot ‘n aktiewe internet konneksie, wees dit jou slimfoon, skootrekenaar of ‘n rekenaar.  Ons het seker gemaak ons lys slegs betroubare diensverskaffers wat jy kan vertrou om hulle beste te gee vir jou troudag.  Indien jy nie vind waarvoor jy soek nie, kontak ons asseblief.

Is jy ‘n diensverskaffer wat op Mooi Troues wil adverteer?  Klik hier vir ons advertensie kostes.

Artikel Diensverskaffers:

  • Fotograaf: Cheryl McEwan
  • Blomme & dekor: Gypsyrose
  • Platejoggie: Legacy of Sound
  • Grimering en Hare: Tittewyt, Carmen
  • Troukoek: Wendy McLeod
  • Rok: The Dress Company