Dewald het vir Ursula gevrae om met hom te trou in 2012 op aan die einde van Oujaarsaand. Ursula sรช hulle verlowing kan nie juis as Dewald se idee vir โn sprokie beskryf word nie, maar was nogsteeds perfek. Die paartjie het by Fraaigelegen getrou en hulle troue gedeel met naaste familie en vriende. Die paartjie het vetplante gebruik vir meeste van hulle dekorasie, wat altyd pragtig lyk.
โn Troue is so โn spesiale dag, geniet dit en wees lekker prettig en makietie tot die son opkom.
Hoe het julle verloof geraak?
2012-12-31. Dit was die langste aand vir my man, aangesien hy die ring al heelaand in sy sak rond gedra het en nie kon wag om die groot vraag te vra nie. Soos die aand na โn einde toe gekom het en ek aan die slaap begin raak het, het my man op een knie grond toe gesak en my gevra om met hom te trou .Ek het โn tydjie geneem om hom te antwoord, want ek kon my ore nie glo nie, maar het toe uiteindelik โjaโ gesรช. Dit was nie sy oorspronklike idee gewees van โn sprokies verlowing nie, maar vir ons was dit perfek.
Wat het julle troudag so spesiaal gemaak?
Om ons naaste familie en vriende by ons te hรช asook deel te wees van ons belofte aan mekaar voor ons Vader. Die dag kon nie beter uit gedraai het nie. Met my man aan my sy en ek aan my man se sy, was daar niks wat kon verkeerd loop nie. Die hoogtepunt was toe hy by die kansel vir my wag en ek na hom toe geloop kom, om die trane in sy oรซ te sien, dรญt het my laat rustig voel, snaak genoeg.
Raad vir ander paartjies:
Beste advies sal wees om die dag/aand net ten volle te geniet. Moet nie stres op die dag van die troue nie en moet ook nie laaste dinge probeer reรซl op die dag van die troue nie, wat gebeur gebeur. Moet ook nie die sรช-ding glo, as jy trou verander als nie, want dit raak net beter. Kommunikasie is te alle tye van belang en dames, glo my as ek sรช โ betrek jou man in alle deeltjies van die troue, hy sal dit waardeer, dit is immers sy dag รณรณk .
Besoek Mooi Troues se aanlyn Trougids. Hier sal jy betroubare diensverskaffers in Suid-Afrika vind vir jou troudag vanaf enige plek waar jy โn internet konneksie het en โn toestel wat gekonnekteer is tot โn aktiewe internet konneksie, wees dit jou slimfoon, skootrekenaar of โn rekenaar. Ons het seker gemaak ons lys slegs betroubare diensverskaffers wat jy kan vertrou om hulle beste te gee vir jou troudag. Indien jy nie vind waarvoor jy soek nie, kontak ons asseblief.
Is jy โn diensverskaffer wat op Mooi Troues wil adverteer? Klik hier vir ons advertensie kostes.
Artikel Diensverskaffers:
- Fotograaf: Chenel Kruger
- Platejoggie: D&W Disco
- Dekor: Blooming Wonderful Dรฉcor Hire
- Venue & Kos: Fraaigelegen
- Naels: Nicolette Nel
- Trou rok: Weddings By Design
- Pastoor: Danie Heyns
- Skryfbehoeftes: I Type You
- Pak: Suit Hire Paarl
- Fotohokkie: Pie in the Sky