Bruidegom Modes Inspirasie

Ons kyk vandag na dít wat huidig bruidegom modes.  Ons weet teen die tyd dat swart en wit baie gewild is, maar daar is baie meer opsies om van te kies.  Dit hang natuurlik af van waar jy trou, gedurende watter seisoen jy trou en die tema van jou troue. Gaan dit meer formeel of informeel wees?

Moi Styling het saam met Nina Brown en Lisa Brown ʼn baie deftige gestileerde fotosessie bymekaar gesit wat Samantha du Toit afgeneem het by Cascade Manor  en Calvin Peterson het model gespeel vir dié fotosessie.

Die bruidegom modes inspirasie agter die fotosessies is water en hoe dit jou laat voel.

mans mode soos gesien op www.mooitroues.co.za_0001mans mode soos gesien op www.mooitroues.co.za_0002

Styl een:


Die inspirasie vir hierdie kleure is ys. Calvin dra ‘n blou snyerspak met ʼn ligte blou das en bypassende sakdoek. Die angelier is hand gemaak deur Moi Styling en bestaan uit glas mosaïek wat soos ys lyk. Dit komplimenteer die das se kleur.

mans mode soos gesien op www.mooitroues.co.za_0003 mans mode soos gesien op www.mooitroues.co.za_0004 mans mode soos gesien op www.mooitroues.co.za_0005 mans mode soos gesien op www.mooitroues.co.za_0006 mans mode soos gesien op www.mooitroues.co.za_0007 mans mode soos gesien op www.mooitroues.co.za_0008 mans mode soos gesien op www.mooitroues.co.za_0009 mans mode soos gesien op www.mooitroues.co.za_0010 mans mode soos gesien op www.mooitroues.co.za_0011 mans mode soos gesien op www.mooitroues.co.za_0012 mans mode soos gesien op www.mooitroues.co.za_0013 mans mode soos gesien op www.mooitroues.co.za_0014

Styl twee:


Clavin dra dieselfde pak met ʼn blou tartan hemp, ʼn donkerblou strikdas en ʼn moderne sakdoek. Dít weerspieël water in sy vloeiende vorm: borrelend en speels.

mans mode soos gesien op www.mooitroues.co.za_0015 mans mode soos gesien op www.mooitroues.co.za_0016

    Artikel Diensverskaffers:

    Besoek Mooi Troues se aanlyn Trougids.  Hier sal jy betroubare diensverskaffers in Suid-Afrika vind vir jou troudag vanaf enige plek waar jy ʼn internet konneksie het en ʼn toestel wat gekonnekteer is tot ʼn aktiewe internet konneksie, wees dit jou slimfoon, skootrekenaar of ʼn rekenaar.  Ons het seker gemaak ons lys slegs betroubare diensverskaffers wat jy kan vertrou om hulle beste te gee vir jou troudag.  Indien jy nie vind waarvoor jy soek nie, kontak ons asseblief.

    Is jy ‘n diensverskaffer wat op Mooi Troues wil adverteer?  Klik hier vir ons advertensie kostes.

    Artikel Diensverskaffers: