Trou Inspirasie: Elegante Swart & Goud

Mooi Troues het saam met Blank Canvas Event Design twee baie oorspronklike gestileerde fotosessies gehad by Cavalli perdeplaas in Somerset-Wes. Die een tema is baseer op donker kleure, swart en goud en die ander tema was meer jou sagter, natuurlike kleure.  Ons kyk vandag na ‘n stylvolle swart versierde tafel vir jou troue. Dit is belangrik om swart altyd baie elegant te gebruik, sou jy daarop besluit. Temas soos hierdié is meer geskik vir aand troues.  Ons model, Sanmare, het ‘n pragtige Cindy Bam rok aangehad en Chantelle Landman het die grimering vir die fotosessie gedoen.

Van die dekor, blomme en stilleering was ook gedoen met behulp van CreativeNook. Die laser gesnyde swart en goud skryfbehoeftes was ontwerp deur Secret Diary Designs en die oulike strikdassie wat ons op die tafel geplaas het as geskenke is van Gham Kids.  Cavalli is ‘n pragtige plaas en die ontwerp van strukture op dié plaas bestaan uit klip en skoon lyne, ideaal vir ‘n moderne tema soos hierdie.  As jy nog nie Cavalli besoek het nie, sal jy beslis moet. Ons het die tema ontwikkel volgens ‘n vroeë lente of winter troue wanneer die weer nog nie heeltemal warm is nie. Ons wys jou dus hoe om jou fotosessie binne te doen deur dít te gebruik wat beskikbaar is om jou.  Günther Schubert was verantwoordelik vir die neem van die foto’s.  Sien onder dié inskrywing meer inligting van diensverskaffers wat ‘n bydrae gelewer het vir dié fotosessie

swat trou inspirasie soos op www.mooitroues.co.za_0002 swat trou inspirasie soos op www.mooitroues.co.za_0003 swat trou inspirasie soos op www.mooitroues.co.za_0004 swat trou inspirasie soos op www.mooitroues.co.za_0005 swat trou inspirasie soos op www.mooitroues.co.za_0006 swat trou inspirasie soos op www.mooitroues.co.za_0007 swat trou inspirasie soos op www.mooitroues.co.za_0008 swat trou inspirasie soos op www.mooitroues.co.za_0009 swat trou inspirasie soos op www.mooitroues.co.za_0010 swat trou inspirasie soos op www.mooitroues.co.za_0011 swat trou inspirasie soos op www.mooitroues.co.za_0012 swat trou inspirasie soos op www.mooitroues.co.za_0013 swat trou inspirasie soos op www.mooitroues.co.za_0014 swat trou inspirasie soos op www.mooitroues.co.za_0015 swat trou inspirasie soos op www.mooitroues.co.za_0016 swat trou inspirasie soos op www.mooitroues.co.za_0017 swat trou inspirasie soos op www.mooitroues.co.za_0018 swat trou inspirasie soos op www.mooitroues.co.za_0019 swat trou inspirasie soos op www.mooitroues.co.za_0020 swat trou inspirasie soos op www.mooitroues.co.za_0021 swat trou inspirasie soos op www.mooitroues.co.za_0022 swat trou inspirasie soos op www.mooitroues.co.za_0023 swat trou inspirasie soos op www.mooitroues.co.za_0024 swat trou inspirasie soos op www.mooitroues.co.za_0025 swat trou inspirasie soos op www.mooitroues.co.za_0026 swat trou inspirasie soos op www.mooitroues.co.za_0027

Besoek Mooi Troues se aanlyn Trougids.  Hier sal jy betroubare diensverskaffers in Suid-Afrika vind vir jou troudag vanaf enige plek waar jy ‘n internet konneksie het en ‘n toestel wat gekonnekteer is tot ‘n aktiewe internet konneksie, wees dit jou slimfoon, skootrekenaar of ‘n rekenaar.  Ons het seker gemaak ons lys slegs betroubare diensverskaffers wat jy kan vertrou om hulle beste te gee vir jou troudag.  Indien jy nie vind waarvoor jy soek nie, kontak ons asseblief.

Is jy ‘n diensverskaffer wat op Mooi Troues wil adverteer?  Klik hier vir ons advertensie kostes.

Artikel Diensverskaffers:

  • Fotograaf: Günther Schubert
  • Grimering: Chantelle Landman
  • Konsep, Stilering en Koördinering: Blank Canvas Event Design
  • Dekor, Blomme en Stilering: CreativeNook
  • Koek en Macaroons: Edible Art Cakes
  • Swart Rok: Cindy Bam
  • Skryfbehoeftes: Secret Diary Design
  • Geskenk Strikdassies: Gham Kids
  • Tafeldoeke: Tablecloth Hiring, Stellenbosch
  • Dekor: Classy Hire Paarl
  • Venue: Cavalli
  • Model: Sanmare MacRobert