Ons deel die oulike Verlowing fotosessie van Nico & Elisma met Mooi Troues se lesers. Julle kan hier onder hul storie lees asook na die mooi fotoโs kyk.
Nico en Elizma het deur gemeenskaplike vriende op universiteit ontmoet. Hulle het een aand gaan rugby kyk net buite Stellenbosch. Nico het saam met hulle vriende gery, en hulle was baie amper in โn ongeluk, so die res van die aand het hulle met hul vriendin wat bestuur het gespot dat hulle nou in die hemel is. Die gevolgtrekking โฆ Hulle het in die hemel ontmoet.
Die oulike paartjie het op 30 April 2014 by een van hulle gunsteling gastehuise in Riebeek Wes, De Langenhof verloof geraak. Hulle verduidelik hulle verlowing as spontaan en intiem. Die paartjie het op 11 April 2014 getrou in Riebeek Kasteel.
Hulle woon op die oomblik in Dubai en sรช dat hulle venue iets ander vir hulle is as die hoรซ geboue en sand wat hulle elke dag in Dubai sien. As jy die spontane paartjie se verlowing fotoโs geniet wonder ons hoe baie jy hulle troue sal geniet nie.
Dankie Adele Kloppers vir die mooiste fotoโs van so โn wonderlike en warm hartige paartjie.
Besoek Mooi Troues se aanlyn Trougids. Hier sal jy betroubare diensverskaffers in Suid-Afrika vind vir jou troudag vanaf enige plek waar jy โn internet konneksie het en โn toestel wat gekonnekteer is tot โn aktiewe internet konneksie, wees dit jou slimfoon, skootrekenaar of โn rekenaar. Ons het seker gemaak ons lys slegs betroubare diensverskaffers wat jy kan vertrou om hulle beste te gee vir jou troudag. Indien jy nie vind waarvoor jy soek nie, kontak ons asseblief.
Is jy โn diensverskaffer wat op Mooi Troues wil adverteer? Klik hier vir ons advertensie kostes.
Artikel Diensverskaffers:
- Fotograaf: Adele Kloppers