Vandag deel ons Hennie en Leah se verlowingsfoto’s met ons lesers, afgeneem deur Alicia S Photography.
Die oulike paartjie is glad nie skaam nie en baie spontaan. Die omgewing waarin die foto’s geneem word is baie belangrik, vir beide die verlowings paar en fotograaf. Indien jy van plan is om binnekort jou verlowingsfoto’s te laat neem, maak seker jy verduidelik vir die fotograaf wat jy verwag en wees oop vir voorstelle.
Geniet Hennie en Leah se verlowingsfoto’s!
[section=Klik hier vir diensverskaffers]
Besoek Mooi Troues se aanlyn Trougids. Hier sal jy betroubare diensverskaffers in Suid-Afrika vind vir jou troudag vanaf enige plek waar jy ʼn internet konneksie het en ʼn toestel wat gekonnekteer is tot ʼn aktiewe internet konneksie, wees dit jou slimfoon, skootrekenaar of ʼn rekenaar. Ons het seker gemaak ons lys slegs betroubare diensverskaffers wat jy kan vertrou om hulle beste te gee vir jou troudag. Indien jy nie vind waarvoor jy soek nie, kontak ons asseblief.
Is jy ‘n diensverskaffer wat op Mooi Troues wil adverteer? Klik hier vir ons advertensie kostes.
Artikel Diensverskaffers:
- Fotograaf: Alicia S Photography