Stem vir Mooi Troues

Voting logo

Mooi Troues is genomineer as ‘Best Wedding Blog’ in Suid-Afrika deur Top Vendor Wedding Awards. Ons kort jou stem om te kan wen. Ons verduidelik onder mooi stap-vir-stap vir jou presies hoe jy moet stem op  Top Vendor Wedding Awards se webtuiste.

Baie dankie vir jou ondersteuning en jou stem sal baie waardeer word.


– STAP 1 –

Klik hier om te register op TopVendor Wedding Awards se webtuiste om vir Mooi Troues te kan stem.

registreer


– STAP 2 –

Nadat jy gerigistreer het, wag vir jou e-pos en kliek op die skakel in jou e-pos.
Die skakel sal jou dan vat na Stap 3 toe.

email


– STAP 3 –

Nadat jy op die e-pos skakel geklik het en weer ingeteken het sal die onderste skerm vertoon.
Klik dan op die ‘Click here to get started’ skakel onder aan die skerm soos op die voorbeeld onder.
Volg dan stap 4.

vote-now


– STAP 4 –

Daar sal ‘n skerm vertoon met ‘n ‘VOTE NOW’ knoppie, kliek op die  ‘VOTE NOW’ knoppie en volg stap 5.

votenow


– STAP 5 –

 

Nadat jy op die ‘VOTE NOW’ knoppie in Stap 4 geklik het, sal die onderste skerm verskryn.
Klik op die swart knoppie ‘Best Wedding Blog’ wat jou dan sal neem na Stap 6. Die laaste stap om te stem.

voteforblog


– STAP 6 –

Die blad met al die verskillende blogs se logo’s sal verskyn. Gaan na die onderkant van die blady ( soos per die voorbeeld onder ) lings langs die ‘Sponsors’ deel onder aan die blad is die verskillende opsies van blogs wat jy van kan kies om te vote. Kies dan Mooi Troues en kliek op die ‘VOTE’ knoppe.

final-vote


Dankie vir jou stem