Ment & Goud trou skryfbehoeftes

Ment en goud is die tema van dié tru skryfbehoeftes.  Die twee kleure pas inderdaad pragtig bymekaar en die skryfbehoeftes is baie fyn ontwerp.  As jy van naby kyk en lank konsentreer sien jy eers die klomp klein patroontjies wat almal bydra tot die groot prentjie.  Die skrif wat gebruik is, is oudtyds, maar klassiek.

Ontwerpe soos hierdie is ideaal vir baie elegante troues, en vir bruide wat graag aandag aan selfs die kleinste detail wil gee.

Baie dankie aan Invitation Gallery vir die beeldskone ontwerp.

Elbie en Lumardt - Gevind op www.mooitroues.co.za_0051