Michelle en Regardt het ‘n pragtige troue by Sea Trader in St Helena Baai, teen die Weskus gehad. Die paartjie het gebruik gemaak van skakerings van pienk, rooi en pers, gepaard met grys as hul tema. Een van die belangrikste dinge om te onthou is om lekker ontspanne te wees op jou troudag, soos dié paartjie. Dit is baie duidelik dat die twee verliefdes hul spesiale dag ten volle geniet het. Geniet die foto’s.
[section=Klik hier vir diensverskaffers]
Besoek Mooi Troues se aanlyn Trougids. Hier sal jy betroubare diensverskaffers in Suid-Afrika vind vir jou troudag vanaf enige plek waar jy ‘n internet konneksie het en ‘n toestel wat gekonnekteer is tot ‘n aktiewe internet konneksie, wees dit jou slimfoon, skootrekenaar of ‘n rekenaar. Ons het seker gemaak ons lys slegs betroubare diensverskaffers wat jy kan vertrou om hulle beste te gee vir jou troudag. Indien jy nie vind waarvoor jy soek nie, kontak ons asseblief.
Is jy ‘n diensverskaffer wat op Mooi Troues wil adverteer? Klik hier vir ons advertensie kostes.
Artikel Diensverskaffers:
- Fotograaf: Justin Davis
- Venue: The Sea Trader
- Trou koek: Douwlien Leach
Rok: Ilse Roux - Dekor: Be-Dazzled
- Konfetti: Scatterlings
- Hare en grimering: Caren Blom
- Platejoggie: Hein Von Solms
- Videograaf: Danelia Gouws
- Mans pak: Eurosuit
- Ringe: Salome