Chané & Stefanus fotosessie

Chané en Stefanus, een van Suid-Afrika se glans paartjies het ‘n fotosessie met Riaan van der Westhuizen gehad.  Vir die van julle wat nie vir Chané ken nie, sy is bekroon as Mev Suid-Afrika.

Die paartjie het gebruik gemaak van verskeie dekor items, om die foto’s bietjie meer interessant te maak.

mev suid-afrika_0002 mev suid-afrika_0003 mev suid-afrika_0004 mev suid-afrika_0005 mev suid-afrika_0006 mev suid-afrika_0007 mev suid-afrika_0008 mev suid-afrika_0009 mev suid-afrika_0010 mev suid-afrika_0011 mev suid-afrika_0012 mev suid-afrika_0013 mev suid-afrika_0014 mev suid-afrika_0015 mev suid-afrika_0016 mev suid-afrika_0017 mev suid-afrika_0018 mev suid-afrika_0019

Besoek Mooi Troues se aanlyn Trougids.  Hier sal jy betroubare diensverskaffers in Suid-Afrika vind vir jou troudag vanaf enige plek waar jy ʼn internet konneksie het en ʼn toestel wat gekonnekteer is tot ʼn aktiewe internet konneksie, wees dit jou slimfoon, skootrekenaar of ʼn rekenaar.  Ons het seker gemaak ons lys slegs betroubare diensverskaffers wat jy kan vertrou om hulle beste te gee vir jou troudag.  Indien jy nie vind waarvoor jy soek nie, kontak ons asseblief.

Is jy ‘n diensverskaffer wat op Mooi Troues wil adverteer?  Klik hier vir ons advertensie kostes.

Artikel Diensverskaffers: