De Wet & Anneri se plaas verlowing

Anneri en De Wet het ‘n regte plaas-tema vir hul verlowings fotosessie gehad.  Iets heeltemal anders as enige iets wat ons al van te vore met ons volgers gedeel het.  Die beeldskone blou lug van dié dag het ‘n reuse bydrae gelewer tot die idee van van vars lug op die platteland vir dié twee verliefdes se pragtige plaas verlowing foto’s.

Geniet die eie in sy soort fotosessie hieronder!

plaas verlowingplaas verlowing2 plaas verlowingplaas verlowingplaas verlowingplaas verlowingplaas verlowingplaas verlowingplaas verlowing width=plaas verlowingplaas verlowingplaas verlowingplaas verlowingplaas verlowingplaas verlowingplaas verlowing

plaas verlowing plaas verlowing plaas verlowing plaas verlowing plaas verlowing plaas verlowing anneri en de wet_0024

Klik hier vir meer diensverskaffers

Besoek Mooi Troues se aanlyn Trougids.  Hier sal jy betroubare diensverskaffers in Suid-Afrika vind vir jou troudag vanaf enige plek waar jy ‘n internet konneksie het en ‘n toestel wat gekonnekteer is tot ‘n aktiewe internet konneksie, wees dit jou slimfoon, skootrekenaar of ‘n rekenaar.  Ons het seker gemaak ons lys slegs betroubare diensverskaffers wat jy kan vertrou om hulle beste te gee vir jou troudag.  Indien jy nie vind waarvoor jy soek nie, kontak ons asseblief.

Is jy ‘n diensverskaffer wat op Mooi Troues wil adverteer?  Klik hier vir ons advertensie kostes.

Artikel Diensverskaffers: