Hannes & Sanderien se verlowing fotosessie

Hannes en Sanderien is verloof en hulle verlowing fotosessie is mooi en kan as inspirasie tel vir ander paartjies wat ‘n verlowing fotosessie wil hou.  Ian Odendaal het die pragtigste en kreatiefste foto’s geneem van Hannes en Sanderien.  Ons is mal oor die kamera, boeke en tekens wat hulle gebruik het.  Die foto’s spreek boekdele, gevul met ‘n lekker speel gevoel.

Hannes en Sanderien { Verloof } Blog Post 28.05.2013_001Hannes en Sanderien { Verloof } Blog Post 28.05.2013_002Hannes en Sanderien { Verloof } Blog Post 28.05.2013_003

Hoe en waar het julle ontmoet en verloof geraak?


Vriende van ons het ons aan mekaar voorgestel, en toe was ons eerste blinde afspraak by Cappuccino’s en ons het toe baie baie lekker gesels …  Oor die verlowing, ek het haar op ʼn Amazing Race gevat deur Pretoria na al ons spesiaal plekke en by die laaste plek het ek haar gevra.

Hannes en Sanderien { Verloof } Blog Post 28.05.2013_004Hannes en Sanderien { Verloof } Blog Post 28.05.2013_005

Hannes en Sanderien { Verloof } Blog Post 28.05.2013_006Hannes en Sanderien { Verloof } Blog Post 28.05.2013_007Hannes en Sanderien { Verloof } Blog Post 28.05.2013_009Hannes en Sanderien { Verloof } Blog Post 28.05.2013_010Hannes en Sanderien { Verloof } Blog Post 28.05.2013_011Hannes en Sanderien { Verloof } Blog Post 28.05.2013_012Hannes en Sanderien { Verloof } Blog Post 28.05.2013_013Hannes en Sanderien { Verloof } Blog Post 28.05.2013_014Hannes en Sanderien { Verloof } Blog Post 28.05.2013_015Hannes en Sanderien { Verloof } Blog Post 28.05.2013_016Hannes en Sanderien { Verloof } Blog Post 28.05.2013_017

Waarvan hou jy die meeste van hom/haar?


Sanderien:

Hy is my beste maatjie en ek kan enige iets met hom deel. Ek weet hy dra altyd my/ons beste belange op die hart. En sy wilde hare

Hannes:

Sjoe … haar ogies en haar stemmetjie op ‘n stem-boodskap diens.

Hannes en Sanderien { Verloof } Blog Post 28.05.2013_018Hannes en Sanderien { Verloof } Blog Post 28.05.2013_019Hannes en Sanderien { Verloof } Blog Post 28.05.2013_020Hannes en Sanderien { Verloof } Blog Post 28.05.2013_021

Klik hier vir diensverskaffers

Besoek Mooi Troues se aanlyn Trougids. Hier sal jy betroubare diensverskaffers in Suid-Afrika vind vir jou troudag vanaf enige plek waar jy ‘n internet konneksie het en ‘n toestel wat gekonnekteer is tot ‘n aktiewe internet konneksie, wees dit jou slimfoon, skootrekenaar of ‘n rekenaar. Ons het seker gemaak ons lys slegs betroubare diensverskaffers wat jy kan vertrou om hulle beste te gee vir jou troudag. Indien jy nie vind waarvoor jy soek nie, kontak ons asseblief.

Is jy ‘n diensverskaffer wat op Mooi Troues wil adverteer? Klik hier vir ons advertensie kostes.

Artikel Diensverskaffers: